Keeping fish and being Mathematically challenged

  • We are currently upgrading MFK. thanks! -neo
My aksent is redelik gemeng nou, maar ek kan nie die 'r' ding doen nie. Dit help nie veel nie.

Oor whatsapp ek klink soos n GPS want my stem is n bietjie diep en 'raspy'

Asek Engels praat dan kan jy hoor ek is einlik Afrikaans lol.

Dit klink interessant om jou op WhatsApp te hoor praat.

So hoe vind jy Suid-Afrika? En was dit 'n groot aanpassing om hier te kom bly
 
Asek Engels praat dan kan jy hoor ek is einlik Afrikaans lol.

Dit klink interessant om jou op WhatsApp te hoor praat.

So hoe vind jy Suid-Afrika? En was dit 'n groot aanpassing om hier te kom bly
Ah dit is baie lekker om hier in die kaap te bly, die son is lekker en ook wanneer ek op die plase gaan bly is dit lekker.

Ek het ook hier nou n meisie gevind :D
 
  • Like
Reactions: Lady Sphinx
MonsterFishKeepers.com